 | |
|
Ons is 'n firma wie die gemeenskap reeds dien as Prokureurs vanaf 1999. Ons is gesetel in Potchefstroom met 'n tak in Klerksdorp en staan kliënte landwyd by. Ons dienste is nie net beperk tot die oplossing van skuldprobleme nie, ons ander afdelings/dienste sluit in: Strafreg / Straf LitigasieOordrag van eiendommeSiviele Litigasie in die Hoe asook Laer HoweEgskeidingsGesinsgeweld aangeleenthedeKinders: Beheer en Toesig aansoeke
 |
|
 |
 |  |  |  |  |  |  | | | If you have any feedback on how we can make our new website better please do contact us. We would like to hear from you.
| |
|
|
 |
 |
|